by admin | May 19, 2026 | Soekie Plesierhoekie
Baie dames en vroumense is vol stront oor die soort toiletpapier wat hulle gebruik. Dit moet dubbellaag wees en gekoop by Woolworths. Ek is gelukkig nie so vol dingetjies nie. Hier is my gunsteling-toiletpapier: Kliek hieronder om meer te...
by admin | May 18, 2026 | Soekie Plesierhoekie
Ek lees altyd baie lekker op die troon. As ek klaar is met kleinhuisie-leesstof, gooi ek dit in ‘n boks. (Ek gooi mos niks weg nie). Ek het toe een boks vol van daai leesstof uit my garage gaan haal en kom uitpak… Kliek hieronder om meer te...
by admin | May 18, 2026 | Soekie Plesierhoekie
Die drukkersduiwel is ‘n karnallie. En proeflesers werk so hard dat hulle op hul oudag soos poeflesers voel. As ‘n mens darem sien wat al alles uit die rolperse deurgeglip het… Kliek hieronder om meer te...
by admin | May 8, 2026 | Soekie Se Blog
(’n Semi-akademiese ondersoek na voëls, vellies en vermaaklikheidsbedrywe) Deur Charl Cilliers van Tonder Daar bestaan sekere name in die Afrikaanse kultuur wat nie bloot name is nie, maar gebeurtenisse. Name wat soos goedkoop parfuum in die lug bly hang lank...
by admin | May 2, 2026 | Soekie Se Blog
Mense het my al gevra oor wie ek almal onthullings maak in Skemer, seks & skemerkelkies. Die persone na wie in die bundel verwys word is nie denkbeeldig nie, maar om lasterstappe en onaangenaamhede te vermy het ek hul name verwring of verander. Die situasies in...