by admin | May 19, 2026 | Soekie Plesierhoekie
Baie dames en vroumense is vol stront oor die soort toiletpapier wat hulle gebruik. Dit moet dubbellaag wees en gekoop by Woolworths. Ek is gelukkig nie so vol dingetjies nie. Hier is my gunsteling-toiletpapier: Kliek hieronder om meer te...
by admin | May 18, 2026 | Soekie Plesierhoekie
Ek lees altyd baie lekker op die troon. As ek klaar is met kleinhuisie-leesstof, gooi ek dit in ‘n boks. (Ek gooi mos niks weg nie). Ek het toe een boks vol van daai leesstof uit my garage gaan haal en kom uitpak… Kliek hieronder om meer te...
by admin | May 18, 2026 | Soekie Plesierhoekie
Die drukkersduiwel is ‘n karnallie. En proeflesers werk so hard dat hulle op hul oudag soos poeflesers voel. As ‘n mens darem sien wat al alles uit die rolperse deurgeglip het… Kliek hieronder om meer te...