Kersie op die Afrikaanse Koek

Kersie op die Afrikaanse Koek

Afrikaanse liedjies – in sommige dampkringe ook genoem songs, nommertjies, tunes en liedere – lê die meeste mense wat die taal praat na aan die hart. Daarom word daar tans in sommige gonsgroepies reeds geweldig uitgesien na wat deur sommige siele beskou word as iets...

Vryerig In Die Vrystaat

Vryerig In Die Vrystaat

Riglyne vir ’n voornemende bruid Al die klaterkoekies (gold-diggers) in die land knetter van opwinding, want ’n Vrystaatse boer (58) soek iemand tussen 16 en 25 jaar oud om met hom te trou. Hy sal haar ouers R100 000 lobola betaal en waarborg dat daar R5 miljoen in sy...

Twinky die kinky masjientjie

Twinky die kinky masjientjie

My ore het getuit toe my gewese mediakollega Antoinette Truter-Taljaard van Durbanville by my geskinder het oor die lewe van haar dogter, Twinky (18). Dit het my dadelik laat besluit dat ek nooit kinders wil hê nie, baie dankie. Twinky het verlede jaar matriek geskryf...

Ek is gecancel!

Ek is gecancel!

Ek het in my vorige blog, “Donsdosie van die digwêreld”, belowe ek sal julle dié keer meer vertel oor hoe moeilik dit is om ’n Afrikaanse debuutdigteres te wees en met julle te skinder oor my ontvangs deur die media.  Julle sal julle ore nie glo nie. Toe Skinder,...

Donsdosie in die digwêreld

Donsdosie in die digwêreld

Om ’n debuutdigteres in Afrikaans te wees is g’n grap nie.  Die een uitgewer na die ander weet te vertel dat daar glad nie ’n mark in Afrikaans is vir poësie nie. Hulle maak nie wins daaruit nie en die meeste bundels is al teen ’n verlies uitgegee. Dit was vir my...