Soekie se Blog

Soekie Vogel – Misterie van die Weskus

Soekie Vogel – Misterie van die Weskus

Deur Petra Pienaar-Nel Al byt die laatherfsluggie reeds, is dit vandag ’n hemelskone dag in ’n skilderagtige Weskus-dorp.  Dis hier waar die digteres Soekie Vogel, wat tans die tonge los het met haar eerste bundel, Skinder, seks & skemerkelkies, gereeld op...

Soekie se gunstelinge

Soekie se gunstelinge

Voorwoord deur Soekie: Petra Pienaar-Nel het toe haar artikel vir my gestuur vir goedkeuring en ek het gesê nee, ek wil nie al hierdie dinge oor myself in die massamedia lees nie. Petra was gebroke, want dit was haar eerste onderhoud. Om haar te troos, het ek toe met...

Joernaliste: Hoernaliste, poernaliste of koernaliste?

Joernaliste: Hoernaliste, poernaliste of koernaliste?

Die vryskutjoernalis Petra Pienaar-Nel het toe Maandagoggend ’n onderhoud met my kom voer. Voor sy gekom het, onthou ek een of ander skrywer het na joernaliste as “hoernaliste” verwys.  Ek glo nie ’n mens kan veralgemeen en dit op alle joernaliste van toepassing...

My gunsteling-toiletpapier

My gunsteling-toiletpapier

Baie dames en vroumense is vol stront oor die soort toiletpapier wat hulle gebruik. Dit moet dubbellaag wees en gekoop by Woolworths. Ek is gelukkig nie so vol dingetjies nie. Hier is my gunsteling-toiletpapier: Kliek hieronder om meer te sien:

Hier is van my kleinhuisie-leesstof

Hier is van my kleinhuisie-leesstof

Ek lees altyd baie lekker op die troon. As ek klaar is met kleinhuisie-leesstof, gooi ek dit in 'n boks. (Ek gooi mos niks weg nie). Ek het toe een boks vol van daai leesstof uit my garage gaan haal en kom uitpak... Kliek hieronder om meer te sien: [imagely...

Waar is al die proeflesers heen?

Waar is al die proeflesers heen?

Die drukkersduiwel is 'n karnallie. En proeflesers werk so hard dat hulle op hul oudag soos poeflesers voel. As 'n mens darem sien wat al alles uit die rolperse deurgeglip het... Kliek hieronder om meer te sien: