Waar is al die proeflesers heen? May 18, 2026 | Soekie Plesierhoekie Die drukkersduiwel is ‘n karnallie. En proeflesers werk so hard dat hulle op hul oudag soos poeflesers voel. As ‘n mens darem sien wat al alles uit die rolperse deurgeglip het… Kliek hieronder om meer te sien: