Soekie Vogel – Misterie van die Weskus

Soekie Vogel – Misterie van die Weskus

Deur Petra Pienaar-Nel Al byt die laatherfsluggie reeds, is dit vandag ’n hemelskone dag in ’n skilderagtige Weskus-dorp.  Dis hier waar die digteres Soekie Vogel, wat tans die tonge los het met haar eerste bundel, Skinder, seks & skemerkelkies, gereeld op...
Soekie se gunstelinge

Soekie se gunstelinge

Voorwoord deur Soekie: Petra Pienaar-Nel het toe haar artikel vir my gestuur vir goedkeuring en ek het gesê nee, ek wil nie al hierdie dinge oor myself in die massamedia lees nie. Petra was gebroke, want dit was haar eerste onderhoud. Om haar te troos, het ek toe met...
Joernaliste: Hoernaliste, poernaliste of koernaliste?

Joernaliste: Hoernaliste, poernaliste of koernaliste?

Die vryskutjoernalis Petra Pienaar-Nel het toe Maandagoggend ’n onderhoud met my kom voer. Voor sy gekom het, onthou ek een of ander skrywer het na joernaliste as “hoernaliste” verwys.  Ek glo nie ’n mens kan veralgemeen en dit op alle joernaliste van toepassing...
Die fenomeen van Soekie Vogel

Die fenomeen van Soekie Vogel

(’n Semi-akademiese ondersoek na voëls, vellies en vermaaklikheidsbedrywe)   Deur Charl Cilliers van Tonder Daar bestaan sekere name in die Afrikaanse kultuur wat nie bloot name is nie, maar gebeurtenisse. Name wat soos goedkoop parfuum in die lug bly hang lank...
Waarskuwing!

Waarskuwing!

Mense het my al gevra oor wie ek almal onthullings maak in Skemer, seks & skemerkelkies. Die persone na wie in die bundel verwys word is nie denkbeeldig nie, maar om lasterstappe en onaangenaamhede te vermy het ek hul name verwring of verander. Die situasies in...
Vogelbegogel

Vogelbegogel

Ek het al geleer om nie meer seer te kry nie, maar my daaraan af te vee wanneer mense allerhande verspotte grappies maak oor my naam. Vir die rekord: my doopnaam is Susan Vogelsang, maar my ma het my van kleins af Soekie genoem. Toe ek moes besluit onder watter naam...