by admin | May 27, 2026 | Soekie Se Blog
Deur Petra Pienaar-Nel Al byt die laatherfsluggie reeds, is dit vandag ’n hemelskone dag in ’n skilderagtige Weskus-dorp. Dis hier waar die digteres Soekie Vogel, wat tans die tonge los het met haar eerste bundel, Skinder, seks & skemerkelkies, gereeld op...
by admin | May 26, 2026 | Soekie Se Blog
Voorwoord deur Soekie: Petra Pienaar-Nel het toe haar artikel vir my gestuur vir goedkeuring en ek het gesê nee, ek wil nie al hierdie dinge oor myself in die massamedia lees nie. Petra was gebroke, want dit was haar eerste onderhoud. Om haar te troos, het ek toe met...
by admin | May 25, 2026 | Soekie Se Blog
Die vryskutjoernalis Petra Pienaar-Nel het toe Maandagoggend ’n onderhoud met my kom voer. Voor sy gekom het, onthou ek een of ander skrywer het na joernaliste as “hoernaliste” verwys. Ek glo nie ’n mens kan veralgemeen en dit op alle joernaliste van toepassing...
by admin | May 19, 2026 | Soekie Plesierhoekie
Baie dames en vroumense is vol stront oor die soort toiletpapier wat hulle gebruik. Dit moet dubbellaag wees en gekoop by Woolworths. Ek is gelukkig nie so vol dingetjies nie. Hier is my gunsteling-toiletpapier: Kliek hieronder om meer te...
by admin | May 18, 2026 | Soekie Plesierhoekie
Ek lees altyd baie lekker op die troon. As ek klaar is met kleinhuisie-leesstof, gooi ek dit in ‘n boks. (Ek gooi mos niks weg nie). Ek het toe een boks vol van daai leesstof uit my garage gaan haal en kom uitpak… Kliek hieronder om meer te...