by admin | Jul 19, 2026 | Soekie Se Blog
Om ’n debuutdigteres in Afrikaans te wees is g’n grap nie. Die een uitgewer na die ander weet te vertel dat daar glad nie ’n mark in Afrikaans is vir poësie nie. Hulle maak nie wins daaruit nie en die meeste bundels is al teen ’n verlies uitgegee. Dit was vir my...
by admin | Jun 26, 2026 | Soekie Se Blog
Dis net die Wynland wat ’n bredie soos dié kan maak. Ek praat nou van die jaarlikse Toyota Stellenbosch Woordfees. Dit het my drie dae gevat om vanjaar se feesgids deur te lees, want daar is so baie produksies (meer as 400!) wat die volgende insluit: ’n skrywersfees,...
by admin | May 27, 2026 | Soekie Se Blog
Deur Petra Pienaar-Nel Al byt die laatherfsluggie reeds, is dit vandag ’n hemelskone dag in ’n skilderagtige Weskus-dorp. Dis hier waar die digteres Soekie Vogel, wat tans die tonge los het met haar eerste bundel, Skinder, seks & skemerkelkies, gereeld op...
by admin | May 26, 2026 | Soekie Se Blog
Voorwoord deur Soekie: Petra Pienaar-Nel het toe haar artikel vir my gestuur vir goedkeuring en ek het gesê nee, ek wil nie al hierdie dinge oor myself in die massamedia lees nie. Petra was gebroke, want dit was haar eerste onderhoud. Om haar te troos, het ek toe met...
by admin | May 25, 2026 | Soekie Se Blog
Die vryskutjoernalis Petra Pienaar-Nel het toe Maandagoggend ’n onderhoud met my kom voer. Voor sy gekom het, onthou ek een of ander skrywer het na joernaliste as “hoernaliste” verwys. Ek glo nie ’n mens kan veralgemeen en dit op alle joernaliste van toepassing...