Vogelbegogel

Vogelbegogel

Ek het al geleer om nie meer seer te kry nie, maar my daaraan af te vee wanneer mense allerhande verspotte grappies maak oor my naam. Vir die rekord: my doopnaam is Susan Vogelsang, maar my ma het my van kleins af Soekie genoem. Toe ek moes besluit onder watter naam...