Hier is van my kleinhuisie-leesstof May 18, 2026 | Soekie Plesierhoekie Ek lees altyd baie lekker op die troon. As ek klaar is met kleinhuisie-leesstof, gooi ek dit in ‘n boks. (Ek gooi mos niks weg nie). Ek het toe een boks vol van daai leesstof uit my garage gaan haal en kom uitpak… Kliek hieronder om meer te sien: