• Tuis
  • Oor Soekie
  • Soekie se Blog
  • Soekie se Plesierhoekie
  • Kontak

Fluister in Soekie se oor

E-pos Soekie

soekievogel007@gmail.com

Boekverkope

info@wordslingers.co.za

  • Follow

www.soekievogel.co.za

AMPTELIKE WEBWERF VAN SOEKIE VOGEL

  • Follow

Wie is Soekie Vogel?

Hartedief en lewensgenieter

Soekie Vogel het in 2024 ná ses jaar as skakelbeampte, kopieskrywer en reklamekoördineerder in die vermaaklikheidsbedryf bedank toe sy besef het sy het nie ooghare vir die openbare oog nie. Sy het van Kaapstad na die Weskus getrek, waar sy haar herinneringe aan haar vorige lewe in hierdie bundel opgeteken het, en dit geniet om haar wedervaringe in haar blog op te teken.

© Wordslingers Publishing Corporation (Pty) Ltd